Belinda vat weer die Dash!

Die Namibiese fietsryer Belinda van Rhyn het weer die Desert Dash in die solo-afdeling gewen in ‘n tyd van 18 ure 46 minute en 33 sekondes. Sy sê daar was uitdagings.

Volgens Van Rhyn lê die Desert Dash se oorwinning in jou kop, nie jou liggaam nie.