Meer as 50 000 zama-zamas in SA 

Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê meer as 50 000 onwettige mynwerkers is in verskeie provinsies vasgetrek sedert Operasie Vala Umgodi ʼn jaar gelede ingestel is. Hy het Sabie in Mpumalanga en Stilfontein in Noordwes besoek om die voortgesette redding van onwettige mynwerkers wat ondergronds is, te monitor. Masemola sê sewe provinsies is uitgewys as brandpunte vir onwettige mynbedrywighede: