Olie-smokkelnetwerk bring US$1 miljard vir Iran en kie
’n Gesofistikeerde olie-smokkelnetwerk wat volgens sommige kenners minstens 1 miljard Amerikaanse dollar jaarliks vir Iran en sy gevolmagtigdes genereer, het in Irak gefloreer sedert premier Mohammed Shia al-Sudani in 2022 die amp aangeneem het Reuters berig die operasie gebruik ‘n regeringsbeleid Irak olie aan asfaltaanlegte toewys teen hoogs gesubsidieerde pryse en behels ‘n netwerk van maatskappye, groepe en individue in Irak, Iran en Golfstate. Onder die skema word tussen 3,4 miljoen tot 5 miljoen vate olie elke maand van die aanlegte afgelei en uitgevoer, meestal na Asië.