Wildboerdery is uiters hoë-kwaliteit belegging

Wildboerdery het die afgelope 20 jaar eksponensieel in Suid-Afrika gegroei en is volgens Africanews ‘n halfmiljard Namibiese dollar per jaar werd. Meer as die helfte van die inkomste wat deur wildboerdery gegenereer word, is deur trofeejag. Hoewel die totale inkomste uit wildboerdery nie in Namibië gerapporteer word nie, is dit ‘n hoë-kwaliteit belegging. Michael Hamuvindo, adjunk-uitvoerende direkteur van industrialisasie en ondernemingsontwikkeling, het by ‘n onlangse Omgewingsbeleggingsfonds-werkswinkel gesê navorsing het dit bewys.