MIV is steeds hier, met ons – HaufikuDecember 2, 2024

Die gesondheidsministerie het sy amptelike Wêreld-Vigs-dag tot 13 Desember uitgestel en blameer onvoorsiene omstandighede. Die herdenking, ter viering van Sondag se amptelike Wêreld-Vigs-dag sal op Rundu gehou word. Kosmos 94.1 Nuus het met die oud-gesondheidsminister Bernard Haufiku oor die voorkoms van MIV en Vigs in die land gesels.