ECN sê self verkiesings nie vry, regverdig: Amupanda

Die leier van die AR-beweging, Job Amupanda, het ‘n perskonferensie in die hoofstad gehou om die verkiesing-chaos aan te spreek. Verskeie partye span saam om die geldigheid van die verkiesings in die hof uit te daag, maar Amupanda is nie deel van die groep nie. Volgens Amupanda het die kommissie self dit duidelik gemaak dat die verkiesings nie vry en regverdig was nie. Luister self.