Reënvooruitsigte vir die volgende paar dae, belowendNovember 20, 2024
Terwyl die stelsels vinnig verander en aanpas, wil dit voorkom asof die volgende vyf dae neerslae kan bring, ook vir die uiters droë Suide. Die bekende Namibiese weerkenner George van der Merwe het sy insigte gedeel.