VN-fopkonferensie in hoofstad suksesvol afgehandelNovember 7, 2024

Die pas afgelope 12de VN-konferensie vir skoolkinders was ‘n groot sukses. Die fopkonferensie word aangebied om vaardighede onder leerders se vaardighede te ontwikkel en debat vermoë te verbreed. Een van die koördineerders, Naomi Boys projekbestuurder by die Britse Hoë Kommissariaat, het meer.