Netanyahu ondersteun nie ‘n tweestaat-oplossing nieOctober 15, 2024

Die gewese speaker van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers, Nancy Pelosi, sê Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het volgens haar nog nooit in vrede of ʼn tweestaat-oplossing geglo nie. Die Internasionale Geregshof het in Julie bevind dat Israel die onwettige besetting en apartheidstelsel moet beëindig. Dit baan die weg na vrede en ʼn tweestaat-oplossing. Pelosi sê Amerika het nog altyd ʼn tweestaat-oplossing ondersteun: