Suide kry koud, maar daar’s druppels ookSeptember 27, 2024

Inwoners van Karas en Hardap word gewaarsku oor koue toestande wat die naweek in beweeg met ‘n frontale stelsel wat in die Wes-Kaap aankom. Die bekende Namibiese weerkenner George van der Merwe het meer, ook oor moontlike reën…

Teen vroeg volgende week sal dit baie koud word…