Copps 94.1 behaal groot sukses met Nampol-patrollieSeptember 7, 2024
Copps 94.1 het patrollie in die hoofstad saam met Nampol uitgevoer, ‘n heel ander ervaring as die patrollies van Stadspolisie. Dit was ‘n besige aand met groot suksesse in verband met misdaadbekamping wat behaal is. JP Nel was aan diens.