Alle openbare vervoeroperateurs moet lisensies hê: LEFASeptember 6, 2024
Die toename in onwettige openbare vervoeroperateurs, veral na en van die lughawe en die op digitale platforms, het Stad Windhoek bekommerd. Alle vervoerders moet in besit wees van die relevante permitte maar hierdie operateurs steur hulle nie daaraan nie. Die bekende LEFA Vervoerdienste het al voorheen hieroor gekla en is besig met regstappe teen die Windhoek Stadspolisie en ander belanghebbendes. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Kalipi Aluvilu, die medestigter en operasionele bestuurder by LEFA Vervoerdienste.