RP & Swanu se doodstrafplanne: Regskenner sêSeptember 5, 2024

Reaksie word ontvang op berigte dat ten twee partye, die Republikeinse Party en Swanu die doodstraf sal terugbring sou hulle aan bewind kom. Dit, meen die twee partye, sal die hoë misdaadsyfers aanspreek. Beide partye het ook verwysing gemaak na Botswana wat steeds die doodstraf het. Die direkteur by die Regshulpsentrum Toni Hancox het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.