SA ervaar ‘n afpersingskrisis en dit vra aandagSeptember 4, 2024
Die DA vra vir dringende nasionale optrede om die groterwordende afpersingskrisis die hoof te bied en waarsku dit hou ʼn beduidende risiko in vir ekonomiese stabiliteit. Ian Cameron van die DA het tydens ‘n Parlementêre debat daarop gewys afpersing versprei vinnig oor verskeie sektore, insluitend kleinsake, openbare dienste en die boubedryf. Cameron vra vir gespesialiseerde eenhede, strenger gemeenskapspolisiëring en om die grondoorsake van misdaad, soos armoede en werkloosheid, aan te spreek: