Diere op paaie maak ‘n draai in die NVSeptember 4, 2024
Die Paaiewetsontwerp was op die agenda in die Nasionale Vergadering, waar verskeie aanbevelings gemaak is oor die omheining van kommunale gronde. Die wetsontwerp sê ook dat beheer oor mak diere ingestel moet word. Esther Muinjangue, die president van Nudo, het nog ‘n paar aanbevelings vir die wetsontwerp gemaak.