As die kenner reg is, was die oorlog in die Oekraïne vir niksSeptember 4, 2024
Indien die Britse weermag- en verdedigingskenner Simon Diggins reg is, dan was die oorlog in die Oekraïne alles vir niks. Diggins het met Sky News gepraat.
Dit beteken dat Rusland die gebied behou wat hy voor Februarie 2022 geannekseer het en die Oekraïne het meer wapens. Daar word beraam dat 70 000 mense tot dusver dood is en tot 120 000 beseer is tydens die konflik sover.