Ramaphosa sê SAOG, AU moet versterk word as vredesinstrumenteAugust 30, 2024
President Cyril Ramaphosa het beklemtoon Afrika is die middelpunt van Suid-Afrika se buitelandse beleid, gefokus op die versterking van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap en die Afrika-unie as vredesinstrumente. Hy sê Suid-Afrika werk aan steun vir konflikoplossing in verskeie lande. Ramaphosa sê die BRICS-alliansie is uiters belangrik, met sleutel- buitelandse beleidspilare soos vrede, bestendigheid en handel: