Duitse masels in vier provinsies in SA aangemeldAugust 30, 2024
Die buurland se gesondheidsdepartement moedig ouers aan om te verseker hulle kinders se inentings is op datum na ‘n styging in gevalle van Duitse masels in Gauteng, die Wes-Kaap, Oos-Kaap en KwaZulu-Natal. Die departement stel die masels-rubella-inenting beskikbaar wat op ses maande en 12 maande toegedien word. Woordvoerder Foster Mohale raai ouers aan om moontlike gevalle van Duitse masels of rubella aan te meld en skoolkinders met simptome tuis te hou totdat hulle weer gesond is: