Internasionale omgewingstandaarde gevolg met eksplorasie-werk
Namibië se groen waterstofprojekte word ontwikkel in ooreenstemming met streng omgewingstandaarde, insluitend ‘n Strategiese Omgewings- en Maatskaplike Evaluering om minimale ekologiese impak te verseker. Die projekte voldoen aan internasionale standaarde. Dr. Eline van der Linden, ‘n ontwikkelingsekonoom en hoof van die groen waterstofprogram se omgewingstrategie verduidelik die evaluering.