Kennedy onttrek uit presidensiële wedloop, ondersteun TrumpAugust 24, 2024

Die Amerikaner Robert Kennedy Jr. het sy onafhanklike presidensië veldtog laat vaar. In ‘n verklaring sê hy daar is nie tekens dat hy sukses sal behaal nie en gooi dus sy gewig agter die Republikein Donald Trump.

Op sy beurt het Trump die ondersteuning verwelkom.