Repokoers verlaging en die impak op beleggingsAugust 15, 2024
Reaksie word ontvang op die verlaging van die plaaslike repokoers na 7,5 persent. Die Namibiese repokoers is nou 75 basispunte laer as Suid-Afrika s’n wat ‘n impak op plaaslike beleggings kan beteken. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse ekonoom Theo Klein, van Oxford Economics Africa, gesels.
Klein voorsien nie dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank rentekoerse vinnig sal verlaag nie.