Skooldag ontaard in chaos by Concordia na leerder bendemaats ontbied
Die skooldag by Concordia-kollege in die hoofstad het in chaos ontaard na ’n bakleiery tussen twee seuns uitgekring het. Een van die leerders het ‘n bende versoek om hom by te staan en moeilikheid te kom maak. Die polisie is ontbied. Inspekteur Silas Shipandeni van die Khomas-polisie het meer.