Seidler voltooi nie marathonswem in Parys nieAugust 9, 2024

Ongelukkig moes Phillip Seidler hom vandag onttrek aan die mans 10 kilometer  marathonswem. Hy was in die 28ste plek toe hy die halfpadmerk bereik het. Die rede vir sy onttrekking is nie bekend nie. Daar is nog net een Namibiese atleet oor in Parys wat nog moet deelneem. Helalia Johannes neem Sondagoggend aan die vroue-marathon deel.