Atlantic One is nog net 4 persent ontginAugust 9, 2024
Debmarine Namibia, of Namdeb, is ‘n gesamentlike onderneming tussen die regering en De Beers. Namdeb werk in die Atlantic One lisensiegebied sowat 20km aflandig van die suidwestelike kus van Namibië. Godfrey Ngaisuie, Debmarine se senior mineraalhulpbron-bestuurder, het by die mynbou-ekspo ‘n opdatering van produksie gegee.