Kiesers is geregistreer, wat nou?

Die registrasie van kiesers is deur die Namibiese Verkiesingskommissie afgehandel en 1 467 604 stemgeregtigdes het geregistreer. Die kommissie is tans besig met die finalisering van die voorlopige kiesersregister wat dan na die partye gestuur sal word en deur die publiek deurgegaan kan word. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder De Wet Siluka gepraat.

En sou jy jou kieserskaart voor 27 November verloor?