Gapings in sensusdata verduidelikJuly 30, 2024
Die nasionale sensus-uitslae is reeds in Maart vanjaar bekend gemaak maar, daar is data en inligting wat ontbreek. Jeugwerkloosheidsyfers, byvoorbeeld, is nog nie bekend nie en word verwag. Kosmos 94.1 Nuus het aangeklop by die Namibiese Statistieke-agentskap se statistikus-generaal, Alex Shimuafeni…