Privaatsektor moet vinniger in Kaapse hawe betrek wordJuly 29, 2024
Die Stad Kaapstad sê Transnet moet privaat sektor betrokkenheid by hawebedrywighede bespoedig, asook die ontwikkeling en onderhoud van ‘n vloeibare grootmaat-opgaarterminaal by die Tafelbaaise hawe. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die hawe se prestasie raak ‘n verskeidenheid van kritiese produkte – van landbougoedere tot hoë-waarde uitvoere soos wyn en seekos: