Koue bly tot einde Julie, jongste oor moontlike reënJuly 26, 2024
Die nuutste AMT-weervoorspelling is vrygestel. Weerkenner Johan van den Berg sê dat die koue nog geniepsig gaan wees tot begin Augustus. Hy gee ook meer inligting oor die La Nina weerverskynsel wat verwag word.