Algoritmes bevorder haat, diskriminasie June 28, 2024
Vae en ondeursigtige algoritmes druk aanlyngebruikers in inligtingborrels in en versterk vooroordele insluitend rassisme, vrouehaat en diskriminasie van alle soorte. Dit is die mening van Antonio Guterres, sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies. Hy sê tegnologie-reuse moet verantwoordelikheid aanvaar.