Beroep vir gelyke behandeling vir vlugtelingeJune 25, 2024
Die Nasionale Vergadering doen tans ‘n hersiening van verlede week se sessies en verskeie spesiale vergaderings wat in die week gehou is. In een van die spesiale vergaderings het die woordvoerder van die voormalige vlugtelinge-repatriasievereniging, Julius Viukuve, ‘n beroep gedoen op gelyke behandeling vir vlugtelinge.