Unam nagraadse studie aansoeke nou oopMay 30, 2024
Unam het aangekondig dat aansoeke vir nagraadse studies en volwasse ouderdomtoelating nou beskikbaar is. Belangstellende kandidate kan alle verwante inligting op die Unam-webwerf kry en kan ook aanlyn aansoek doen. Simon Namesho, die Unam-woordvoerder het al die besonderhede.