Naweek se motocross aan die kus ‘n groot suksesMay 27, 2024

Die derde been van die nasionale motocross kampioenskap is oor die naweek aan die kus gehou. Ongeveer 50 ryers in agt klasse, van 50 tot 125 cc het deelgeneem. Francois Lottering het die besonderhede.