Copps 94.1: Haweloses raak handgemeenMay 18, 2024
Dit was weer ‘n woelige aand op Copps 94.1 met teistering deur haweloses, ‘n lapa-brand en selfs ‘n man wat in ‘n vuur geval het. Francois Lottering het die Stadspolisie vergesel en doen verslag.