Sanders staan agter VSA-studenteApril 29, 2024

Die onafhanklike Senaat-lid Bernie Sanders sê hy ondersteun Amerikaanse studente se betogings vir die regte van Palestyne. Hy sê die verregse Israeliese regering se aksies in Gaza skok.