Swapo herdenk vandag 64 jaarApril 19, 2024
Die regerende party Swapo verjaar vandag. Die beweging is 64 jaar gelede gestig as bevrydingsbeweging vir Namibië. Kosmos 94.1 het met die politieke ontleder en Swapo-lid, dr. Charles Mubita, gepraat.