Oorlog is op hande – BorrellApril 18, 2024
Die EU se hoof van buitelandse beleid Josep Borrell het sy kommer uitgespreek oor wat hy as ‘n volskaalse oorlog in die Midde-Ooste beskryf. Hy sê dit is onaanvaarbaar om met elke stappie te eskaleer.