Steenkoolvloot moet beter presteer om beurtkrag aan te spreekMarch 25, 2024

Die buurland se minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê een van die stappe om die uitdagings by Eskom op te los, is om die prestasie van die steenkoolvloot aan te spreek. Ramokgopa het ook die dringendheid benadruk om verkrygings- en instandhoudingsprosesse vir opwekkingseenhede te versnel: