Djokovic gaan Miami Ope uitsitMarch 17, 2024

Tennis se nommer een in die wêreld, Novak Djokovic, sal nie aan die Miami Ope deelneem nie. Die 36-jarige Serwiër sê hy probeer sy private en professionele skedule balanseer. 

Hy sê hy is jammer dat hy nie van die mees passievolle aanhangers in die wêreld sal ervaar nie.

Djokovic het die Miami Ope al ses keer gewen.