Die muntstuk wat in die donker kan sweef en gloeiFebruary 15, 2024

Die wêreld se eerste gloei-in-die-donker swewende muntstuk wat van 7 onse silwer gemaak is, is deur die Munt van Pole geskep vir gebruik in Kameroen.

Met die naam UFO MP-1766, het die muntstuk – wat as wettige betaalmiddel sal kwalifiseer – ‘n versteekte motor wat ‘n magnetiese veld opwek met die spesiaal ontwerpte basis wat dit dan in staat stel om te sweef.

Terwyl ons almal wag vir geld om uit die lug te val, word ‘n swewende munt geskep.

Foto: Mennica Polska