Een-dag oue baba dood op Outapi aangetrefFebruary 13, 2024

Nog ‘n babastorting is aangemeld die keer by Outapi. Die polisie sê ‘n babaseuntjie van ongeveer ‘n dag oud is toegedraai gevind in vroueklere. Die mag sê dit is nie duidelik hoe die kind doodgemaak is nie maar, ‘n lykskouing behoort meer lig daarop te werp. Daar is geen verdagtes nie maar ‘n ondersoek is van stapel gestuur.