ANC moet meer oor gryslys doenFebruary 6, 2024
Die African Christian Democratic Party het kommer uitgespreek oor Suid-Afrika se status op die Finansiële-aksie-taakspan se gryslys. Die party voer aan onvoldoende pogings is aangewend om die tekortkomings aan te pak wat gelei het tot die land se plasing op die lys ‘n jaar gelede. Steve Swart van die ACDP neem kennis van Suid-Afrika se daling van twee-punte op die Korrupsie-aanwyser. Hy sê ondanks verhoogde hulpbronne, lyk dit of die land steeds agteruitgaan met die hantering van korrupsie, wat kommerwekkend is: