Geingob sterf op Wêreldkankerdag, Hansen bring huldeblyk

Die Namibiese Kankervereniging het huldeblyke aan president Hage Geingob gebring. Vandag is Wêreldkankerdag. Rolf Hansen, uitvoerende hoof, het sy boodskap so verwoord.