‘n Palestynse staat sal uitwissing van Hamas vereisJanuary 31, 2024

Die voormalige Britse minister van buitelandse sake Alistair Burt, sê sou ‘n tweestaat-oplossing in die Midde-Ooste bespreek word en ‘n Palestynse staat word op die been gebring, is dit belangrik om te bevestig dat die ideologie van Hamas, die uitwissing van Israel en Jode, nie meer bestaan nie.