Gegradueerde ingenieurs in werk-verknorsingJanuary 29, 2024
Die land produseer genoeg gegradueerde ingenieurs, volgens die Ingenieursraad van Namibië, maar hulle staar indiensneming-uitdagings in die gesig. Die oorkoepelende probleem is dat gegradueerdes nie as professionele ingenieurs kan registreer as hulle nie werk het nie. Ignatius Endyala, die Ingenieursraad se adjunkpresident, het meer inligting oor die verknorsing.