Groentjie Botterill eindig eerste in Dakar dag 9January 17, 2024

Die groentjie van die Toyota Gazoo Racing-span Guy Botterill en sy navigator Brett Cummings het Dinsdag eerste gekom in die Dakar. Die sneldeel was 639 kilometer met ‘n 417 kilometer sneltrajek. Die terrein was gemeng met sand, duine en klipperige tweespoor-paaie. Botterill sê aan Wiele2Wiele van Suid-Afrika Cummings het koning gekraai.