Amper 4 000km se spoorlyn in onbruik in SAJanuary 11, 2024

Die Suid-Afrikaanse minister van Openbare Ondernemings, Pravin Gordhan, het in die Parlement onthul 3 636 kilometer spoorlyn is tussen April 1994 en November verlede jaar in onbruik. Die DA se nasionale woordvoerder oor die Staatsdiens en Administrasie, Leon Schreiber, het op hierdie inligting gereageer deur die ANC tereg te wys. Hy sê die regerende party se beleide en korrupsie het belangrike elemente van die land se infrastruktuur afgetakel en die spoorstelsel ʼn ernstige knou toegedien: