Zuma misbruik MK-naamJanuary 6, 2024

Die ANC-veteraan Omry Makgoale sê oudpresident Jacob Zuma misbruik die naam van MK omdat uMkhonto we Sizwe die paramilitêre vleuel van die ANC en die Suid-Afrikaanse Kommuniste Party was. MK is in Desember 1961 gestig en sy missie was om teen die Suid-Afrikaanse apartheidsregering te veg. Makgoale sê dat niemand die MK-naam moet gebruik as hulle hulle nie vereenselwig met die ANC en SAKP nie: