Ekonoom sê oor invoerelastingDecember 19, 2023

Die Namibië-inkomste-agentskap probeer sy bes probeer om die publiek op te voed oor die belangrikheid daarvan om belasting te betaal, asook om bewusmaking te verhoog. Belastingontduiking het ‘n negatiewe impak op die ekonomie en die welsyn van die samelewing. Daar is egter ‘n neiging dat mense die goedere en produkte wat hulle die land inbring onderwaardeer, wat daartoe lei dat hulle laer as die verwagte bedrag aan belasting betaal. Salomo Hei, ’n ekonoom en besturende direkteur van High Economic Intelligence, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die impak van die onderverklaring van ingevoerde goedere.