Harmonisering van data-kostes tussen Nam en Bots bespreekNovember 16, 2023

Die inligtingsminister Peya Mushelenga, het met sy eweknie van Botswana Thulagano Segokgo, vergader oor veral die kostes van data wanneer daar tussen die twee lande gereis word. Die poging is om die kostes te harmoniseer. Segokgo het vanoggend die media toegespreek oor die besprekings.