Thandi sloer met weermag se gesubsidieerde vervoer

Die DA is bekommerd die buurland se minister van verdediging, Thandi Modise, gaan moontlik die gesubsidieerde openbare vervoer-voordele vir militêre veterane opskort weens die afwesigheid van ‘n voldoende gesubsidieerde openbare vervoerstrategie. Ondanks die aanstelling van ‘n waarnemende direkteur-generaal in die departement, is daar nog nie ten volle gehoor gegee aan die implementering van die Wet op Militêre Veterane nie. Maliyakhe Shelembe van die DA sê die wet is 12 jaar gelede ingestel met die bepaling dat militêre veterane hulp moet kry met gesubsidieerde vervoer: